Adbusters

29 Oktober – Wêreldwye #ROBINHOOD-OPTOG

Afrikaans translation of "Robin Hood Global March."

TAKTIESE INSTRUKSIES VAN ADBUSTERS #15

Nou ja toe, al julle saligmakers, rebelle en radikales daarbuite!

Ons beleef tans ‘n magiese oomblik … #OCCUPYWALLSTREET is die katalisator vir ‘n internasionale opstand ten gunste van die demokrasie… die lug kraak eintlik van elektrisiteit hier by ons byeenkomste... mense wat hierheen kom, word gou deel van ‘n Ghandi-agtige kameraderie en skep hoop vir ‘n nuwe soort toekoms. Oor die aardbol heen marsjeer die 99%! Julle het meer mense geïnspireer as wat julle kan raai. Mense grawe hulself nou in om die Eerste Bedryf van ‘n lang Lente te vier.

Dis nou tyd om gewaagde teatrale toertjies uit te haal …aweregse poetse, subversiewe opvoerings en ‘n magdom speelse ontknopings. Laat jou rebelse verbeelding die loop neem. Enige liewe ding, vanaf ‘n transformasie van die globale ekonomie tot ‘n verandering in hoe ons eet, iewers anders uitkom, lewe, liefhê en met mekaar praat…wees die vonk wat ‘n wêreldwye elkedagse revolusie aan die gang sal hou!

Soos wat die beweging volwassenheid bereik, kom ons dink hoe ons ons kritici gaan beantwoord. Kom ons beset die hart van ons globale stelsel. Kom ons onttroon die hebsug wat hierdie nuwe eeu kenmerk. Kom ons werk saam om ons eerste groot eis te definieer.

29 OKTOBER – WÊRELDWYE #ROBINHOOD-OPTOG

Dié is ‘n voorstel vir die algemene vergaderings van die Occupy-beweging.

Agt jaar gelede, op 15 Februarie 2003, het meer as 15 miljoen mense in sestig lande saam optog gehou om president Bush te probeer keer om Irak binne te val… ‘n yslike klomp mense het een dag lank buite ‘dooie tyd’gelewe en gesien hoe sterk ‘n verenigde mensebeweging kan wees. Nou het ons ‘n geleentheid om daardie skouspel op ‘n selfs groter skaal te herhaal.

Op 29 Oktober, op die vooraand van die G20 Leiersberaad in Frankryk, laat mense van oral ter die wêreld hulle stem verhef en eis dat ons G20 leiers dadelik ‘n 1% #ROBINHOOD tax (belasting) op alle finansiële transaksies en handel. Kom ons stuur hulle ‘n duidelike boodskap: Ons wil hê dat ‘n ietsie van daardie $1.3-trillion lekker geldjies wat elke dag in die globale casino gespeel word, opsy sit – genoeg kontant om elke liewe maatskaplike program and omgewingsinisiatief ter wêreld te finansier.

Neem hierdie idee na jou plaaslike algemene vergadering en sluit op 29 Oktober by jou kamerade in die strate aan.

Mooi bly
Culture Jammers Hoofkantoor

occupywallstreet.org / occupywallst.org / occupytogether.org

NS. Kyk wat sê hulle oor die Occupy-beweging

Translated by Translator Brigades[email protected]

Adbusters 111 Cover

On Newsstands December 3

At last we’re in Winter. It’s the year 2047. A worn scrapbook from the future arrives in your lap. It offers a stunning global vision, a warning to the next generations, a repository of practical wisdom, and an invaluable roadmap which you need to navigate the dark times, and the opportunities, which lie ahead.

Subscribe to Adbusters Magazine

Comment on the article “29 Oktober – Wêreldwye #ROBINHOOD-OPTOG”

Displaying 1 - 1 of 1

Page 1 of 1

office2010key

So Office 2007 Professional here is a fast Download Office 2007 reconsider of the things Microsoft Office 2007 Professional that work in the new Download Office 2010 versions of Office 2010 Download.I love Microsoft Office 2010 Download the alleviate of Windows 7 use of the ribbon Microsoft Windows 7, all the hours of Win 7 client study has Download Windows 7 paid off. They took the Buy Windows 7 choices no one ever Microsoft office 2011 utilised and interred Office 2007 them. Things like Microsoft Office 2007 altering case of Office 2007 Download text is now just one MS Office 2007 bang away. If you find Office 2007 Key certain thing that you buy microsoft office 2007 use on a normal purchase microsoft office 2007 cornerstone, but Office 2010 not in the ribbon Microsoft Office 2010 you can habitually MS Office 2010 customize the fast get Office 2010 Key access to toolbar Office 2010 Professional and add it buy microsoft office 2010 there.

Add a new comment

Comments are closed.